6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə20/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   16   17   18   19   20   21   22   23   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

VRAAG 11 [8]
Stel op: Besonderhede van Vordering
VRAAG 12 [2]
U kliënt oorhandig aan u ‘n dagvaarding waarin hy uit die Lds hof gedagvaar word vir R30 000.00 voortspruitend uit ‘n mv botsing. Daar word beweer dat hy nalatig was. Sy voertuig is nie in die botsing beskadig nie. U kliënt gee instruksie wat daarop dui dat die eiser bydraend nalatig was. U is van mening dat beide partye in gelyke mate te blameer is vir die botsing.
Adviseer u kliënt oor die stappe ingevolge die Reëls vd Hof ten einde verdere koste aanspreeklikheid te beperk maar sonder om aanspreeklikheid te erken.


  • Die verweerder kan ‘n skikkingsaanbod maak ingevolge Reël 18 vd Hof reëls.

  • Die aanbod sal sonder vooroordeel wees en dit sal ‘n aanbod wees waarkragtens die verweerder die 1/2de vd bedrag in die Dagvaarding betaal en die eiser se kostes tot dusver.


VRAAG 13 [8]
Die verweerder, ‘n ryk eienaar van ‘n kroeg en snoekerklub gee opdrag aan u firma om ‘n Voorlopige Vonnis Dagvaarding wat op hom beteken is, teen te staan. Hy is gedagvaar vir R30 000.00 t.o.v. ‘n gedishonoreerde tjek wat hy gegee het as koopprys van ‘n vol lengte mahonie hout snoekertafel. U kliënt deel u mee dat hy die tafel privaat gekoop het in reaksie op ‘n koerantadvertensie.
Die kliënt deel u mee dat ‘n kenner gesê het dat die tafel is van chipboard. U kliënt se dat hy toe sy bank opdrag gegee het om die betaling vd tjek te stop. U stel ‘n beëdigde verklaring op om die voorlopige vonnis te opponeer op die voormelde gronde. Geen desk. Verklarings word geliasseer nie. Die eiser reageer deur ‘n verklaring te liasseer waarin hy bevestig dat die tafel suiwer mahonie hout is.

Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   16   17   18   19   20   21   22   23   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin