6 julie 2011 vraag [20] u word deur u kliënt Mev Sarah Nkosi geraadpleeg en sy lig u in as volg


Dit blyk dat Jay Naidoo vir die botsing verantwoordelik was



Yüklə 66,54 Kb.
səhifə26/47
tarix09.02.2022
ölçüsü66,54 Kb.
#114296
1   ...   22   23   24   25   26   27   28   29   ...   47
vraestelle uitgewerk (1)

Dit blyk dat Jay Naidoo vir die botsing verantwoordelik was.
U word gekonsulteer deur Shireen met die volgende instruksie:
3.1 Shireen verneem of sy geregtig is om vd POF te eis, motiveer volledig. (2)


  • Shireen het ‘n eis teen die POF vir haar persoonlike beserings ingevolge die RAFAA.

  • RAFAA lees as volg:

    • The exclusion of liability that barred members of the same household from having a claim arising from the negligence of another member of the household has been removed.


3.2 Wat is die effek vd feit dat Shireen nie ‘n veiligheidsgordel aangehad het nie op haar eis? (2)


  • Shireen se versuim om ‘n veiligheidsgordel te dra kan veroorsaak dat die POF haar derde party eis kan verminder tot die graad waarin sodanige nalatigheid bygedra het tot die veroorsaking van haar persoonlik skade/ beserings

  • Haar eis kan dus deur die POF toeverdeel word.



Yüklə 66,54 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   22   23   24   25   26   27   28   29   ...   47




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin