Ma. 21 Mei
NT: Joh 8
| Program
08:30-11:00 Eksegese: Joh 8:39-47
11:00-11:30 Tee
11:30-12:30 Eksegese: Joh 8:39-47 (verv.)
Literatuur oor John 8
Bring asb kopieë van die volgende saam klas toe:
Bondi, RA. 1997. John 8:39-47: Children of Abraham or the devil? Journal of Ecumenical Studies 34(4): 473-498.
Wilson, MR. 1989. Our Father Abraham. Jewish roots of the Christian faith. Grand Rapids: Eerdmans. (Ch 7: A history of contempt: Anti-Semitism and the Church; pp 87-103; Ch 15: If not now…when? pp 319-337)
Raadpleeg asb enige drie van die volgende kommentare oor die hfst:
Beasley-Murray (Word)
Barrett
Brown (Anchor)
Malina & Rohrbaugh
Sloyan (Interpretation)
|
Punt
|
Di. 22 Mei
NT: Joh 8
| Program
08:30-11:00 Groepsgesprek oor die "eredienspotensiaal" van Joh 8
11:00- Selfwerksaamheid |
Cilliers
Punt
|
Wo. 23 Mei
NT: 1 Petr 3
| Program
08:30-11:00 Eksegese: 1 Petr 3:1-7
11:00-11:30 Tee
11:30-12:30 Eksegese: 1 Petr 3:1-7 (verv.)
|
Mouton
|
Do. 24 Mei
NT: 1 Petr 3
| Program
08:30-11:00 Groepsgesprek oor die "eredienspotensiaal" van 1 Petr 3
11:00- Selfwerksaamheid
Inlewering van exegeties-homiletiese voorstelle oor die drie NT tekste (Gal. 4:21-5:1; Joh 8:39-47; 1 Petr 3:1-7)
|
Cilliers
Mouton
|
Vr. 25 Mei
Samevatting
| Program
08:30-11:00 Samevattende bespreking van die OT & NT eksegetiese inset
|
Cilliers
Jonker
Mouton
Punt
|
Ma. 28 Mei
| Program
Voorbereiding van preke
|
|
Week 6: 29 Mei – 4 Junie 2006
Maandag tot Vrydag: 8:30-13:00
-
die uiteindelike lewering van ‘n preek in klasverband, met homiletiese en spraakkundige begeleiding, asook video-opnames. In die Kapel, in samewerking met alle betrokke dosente, en Mev E Bosman.
Ten einde die rykdom van die 6 tekste ten beste te ontgin, moet studente hulleself as volg indeel met die oog op die prediking: Gen 16/21 - 3 studente; Psalm 105 - 3 studente; Jes 51- 4 studente, Gal 4 - 3 studente; Joh 8 - 3 studente; 1 Pet 3 - 4 studente. Totaal: 20 studente. Die preke oor die OT tekste vind plaas op Maandag 30 Mei, Dinsdag 31 Mei en Woensdag 1 Junie; die preke oor die NT tekste op Woensdag 1 Junie, Donderdag 2 Junie en Vrydag 3 Junie.
5. VOORGESKREWE LITERATUUR
Pieterse, HJC 2001. Prediking in ‘n konteks van armoede/Preaching in a
context of poverty. Pretoria: Unisa Uitgewers.
Cilliers, JH 1994. God vir ons. ‘n Analise en beoordeling van Nederduitse Gereformeerde volksprediking (1960-1980). Kaapstad: Lux Verbi.
Cilliers, JH 2004. Die Lewende stem van die evangelie. Nuut gedink oor die basiese beginsels van prediking. Sun Press: Stellenbosch
Burger, CW (Red). Woord teen die lig, bande 1-5; 1/7; 1/8; 1/9; 1/10
Muller, J 1990. Die erediens as fees. Pretoria: NGK Boekhandel.
Long, TG 2001. Beyond the Worship wars. Vital and faithful worship. Alban Institute.
Long, TG 1989. The witness of preaching. Louisvale: Westminster.
Long, TG 1989. Preaching and the literary forms of the Bible. Philadelphia: Fortress.
Kernboek
Long, TG 1989. Preaching and the literary forms of the Bible. Philadelphia: Fortress.
 6. ASSESSERING
Dit vind plaas aan die hand van:
-
‘n werkstuk oor bostaande kernboek, in die konteks van alles wat tydens die kursus behandel word. Werkstuk moet op 6 Junie 2006 ingelewer word. Opdrag: Skryf ‘n kritiese werkstuk (minimum 5, maksimum 10 bladsye) oor die vormgewende rol van die Bybelse teks vir die prediking én erediens.
-
eksegeties-homiletiese voorstelle wat tydens die tweede tot vyfde week afgehandel en ingelewer moet word
-
die maak en lewering van ‘n preek tydens die laaste week
Die assesseringsbeleid behels die volgende:
-
‘n Aanvaarbare insig in, en weergawe van die essensie van die betrokke boek of voorgeskrewe literatuur
-
‘n Krities-teologiese dialoog met hierdie essensie
-
‘n Daadwerklike poging om hierdie essensie te kontekstualiseer
-
Blyke dat die student tot ‘n mate wyer gelees het as die kernboek (vgl bg.voorgeskrewe literatuur)
7 . WebCT
Die volledige kursus is op WebCT beskibaar
Dr Johan Cilliers
Dept Praktiese Teologie en Missiologie
Tel: 8083264
Epos: jcilliers@sun.ac.za
Kantoor: 2017
KULTUUR, GENDER EN GODSDIENS IN DIE LEWE VAN DIE KERK
Denise Ackerman
5 – 11 June 2007
Goals/Doelwitte
Welcome to this course in which we will wrestle with the complex relationship between context, culture, gender, and religious traditions. All these issues are present as we formulate our theologies and conduct our relationships in our different faith communities. We are all different yet we are challenged to live together respecting one another’s human worth and dignity. This course aims to think critically about how culture, gender and religion are inter-related in order to find appropriate theological frameworks that can accommodate the reality of our differences while affirming our common humanity and our shared membership of the one Body of Christ. As AIDS is such a stark reality in our context, it is used as a case study to locate the links between culture, gender and religion./Welkom tot hierdie kursus waar ons met die komplekse verhouding tussen konteks, kultuur,‘gender’ en godsdienstige tradisies sal worstel. Hierdie onderwerpe beinvloed ons teologieë asook ons verhoudings in ons verskillende geloofsgemeenskappe. Ons verskil almal, tog word ons uitgedaag om saam te lewe en mekaar se menswaardigheid te respekteer. Hierdie kursus wil krities oor die koppelings tussen kultuur, ‘gender’ en geloof nadink ten einde teologiese raamwerke te skep wat ons verskille in ag neem en ons gemeenskaplike menswees binne die een Liggaam van Christus beaam. Aangesien VIGS so’n strakke werklikheid in ons konteks is, word dit as gevallestudie gebruik om die verband tussen kultuur, ‘gender’ en geloof beter te verstaan.
Against this background students will be encouraged to:/ Teen hierdie agtergrond word studente aangemoedig om :
Think critically, analytically and constructively about context, culture and gender in relation to the Christian faith/ Krities, analities en konstruktief na te dink oor die verhouding tussen konteks, kultuur en ‘gender’ in die Christelike geloof.
To develop theological tools for dealing with the more troubled aspects of differences between people/Die teologiese vermoeë te ontwikkel om die moeilike aspekte van verskille tussen mense te hanteer
To integrate your theological understanding of the relationship between culture and gender theories and your faith practices into your ministries in your respective churches/Julle begrip van die verhouding tussen kultuur en ‘gender’ en julle geloofspraktyke in julle verskeie bedienings te integreer.
Timetable/Rooster
The course starts at 8:30 am on Tuesday 5 June./Die kursus begin om 8:30 vm op Dinsdag 5 Junie.
Tuesday/Dinsdag: The relation between context and theology, followed by an analysis of culture and gender/Die verhouding tussen konteks en teologie, gevolg deur ‘n analiese van kultuur en gender
Wednesday/Woensdag: AIDS-related stigma – a lens for analysis/Vigs-verwante stigma – ‘n lens vir analiese. The contribution of feminist theologies to the debate/Die bydrae van feministiese teologieë tot die debat
Video – “Other Voices”. Discuss requirements for assignment/Bespreek vereistes vir die werkopdrag
Thursday/Donderdag: Culture, gender and the church/Kultuur, ‘gender’ en die kerk
Gender, culture and Scripture – hermeneutical questions/’Gender’, kultuur en die Skrif – hermeneutiese vrae
Friday/Vrydag: Theology, culture, gender and HIV and AIDS/ Teologie, kultuur, ‘gender’ en HIV en VIGS
Monday/Maandag: New insights summarized, evaluation and feedback/Opsomming van nuwe insigte, evaluasie en terugvoering
Tuesday morning/Dinsdag oggend – submission of assignment by 9.00 am./inhandiging van werkopdrag teen 9.00 vm.
Prescribed Works/ Voorgeskrewe werke
Reader:
Ackermann, Denise M. ‘Engaging Stigma: An embodied theological response to HIV and AIDS’. Publication forthcoming.
Dube Musa W. 2003. HIV/AIDS and the Curriculum. Geneva: WCC.
Johnson, Elizabeth 1994. She who Is. New York: Crossroad.
Jones, Serene 2000. Feminist Theory and Christian Theology: Cartographies of Grace. Minneapolis: Fortress Press.
Russell, Letty M. and Clarkson, J. Shannon (eds.) 1996. Dictionary of Feminist Theologies. Louisville: Westminster John Knox.
Tanner, Kathryn 1997. Theories of /Culture: A New Agenda for Theology. Minneapolis: Augsburg Fortress.
UNAIDS Report 2004
Assigment/Werkopdrag
Describe how gender, culture and theology are related and what role context plays in this relationship? Discuss this question in an essay (minimum 5 typed pages), citing your references in a recognized format throughout. Conclude with at least one page in which you describe how these issues are manifested in your own faith community. Suggest ways in which change can be effected where needed./Beskryf die verhouding tussen ‘gender’, kultuur en teologie en welke rol konteks in hierdie verhouding speel. Bespreek hierdie vraag in ‘n opstel (minumum 5 getikte bladsye) met aanhaling deurgans van julle verwysings in ‘n erkende formaat. Sluit af met ten minste een bladsy waarin julle bespreek hoe hierdie onderwerpe in julle eie geloofsgemeenskappe uiting vind. Maak voorstelle oor hoe verandering, waar nodig, teweeg gebring kan word.
Denise Ackermann. Tel. 021-6891044.
DIE KERK EN DIE PUBLIEKE MORELE DISKOERS
12 – 15 Junie 2007 (08:30-13:00)
Dosent: N Koopman
Na die voorafgaande weke waarin die kontekstuele vrae waarmee Suid-Afrikaanse kerke stoei vanuit ekumeniese, sistematies-teologiese, Afrika-, jeug-, kultuur-, gender- en geregtigheids- en versoenings perspektiewe beskryf is, konsentreer ons gedurende hierdie week en die week oor die tema kerk, burgerlike samelewing en mark op vrae wat in meer direkte sin te make het met die publieke rol van die kerk. Ons besin oor die vraag of die kerk wel so ‘n openbare rol het en, indien wel, hoe dit in verband staan met ander samelewingsverbande wat ook bepaalde take het om te verrig. Die publiek-teologiese rol van die kerk word in behandeling geneem met inagneming van die verhouding tussen die kerk en die drie ander groot samelewingskomponente, te wete die burgerlike samelewing, die staat en die mark. Gedurende hierdie week konsentreer ons op die openbare rol van die kerk met inagnemimg van die verhouding tussen die kerk, burgerlike samelewing en die staat. In die week van 7 – 13 Augustus kom die openbare rol van die kerk in die soeklig teen die agtergrond van die verhouding tussen die kerk, burgerlike samelewing en die mark.
Dostları ilə paylaş: |