3. UITKOMSTE
Die toerusting van liturge met die oog op die inrigting van sinvolle eredienste.
Die kweek van hermeneutiese en eksegetiese, asook preek – en retoriese vaardighede.
4.KURSUSINHOUD EN TYDROOSTER
Week 1: 24 – 30 April 2007
Maandag tot Maandag: 8:30-13:00
-
Die wesenlike elemente van die erediens, asook verantwoorde beginsels vir liturgiese vernuwing (Dinsdag, 25 April)
-
Die verband tussen estetika en liturgie. Filmvertoning en bespreking, in samewerking met Prof Louw, Drr Punt en Wepener (Woensdag, 26 April)
-
Die belang van waarneming en kreatiwiteit in homiletiese en liturgiese prosesse, in samewerking met Prof Louw (Vrydag, 28 April)
Week 2: 1 Mei –7 Mei 2006
Maandag tot Maandag: 8:30-13:00
-
Die praktiese werkswyse van ‘n aantal predikante: preekforum oor metodiek, uitdagings, frustrasies en wenke met betrekking tot die preekmaak-proses. In samewerking met Dr Johan van der Merwe, Ds Jaco Coetsee, Ds Marie Britz en Rev David Hunter (Dinsdag, 2 Mei)
-
Die belang van die Bybelse teks en die Bybelwetenskappe vir prediking en liturgie. Paneelbespreking deur Proff Bosman, Mouton, Drr Jonker en Punt, asook inset van Prof Bosman oor die eksegetiese onderbou van bepaalde liturgiese momente (Woensdag, 3 Mei)
-
Die basiese konstituente van die preekmaakproses, met toespitsing op die dogmatiese en etiese potensiaal en ontginning van die Bybelse teks vir die strukturering van die preek én erediens. In samewerking met Proff Dirkie Smit en Nico Koopman (Donderdag, 4 Mei)
-
Die ontwikkeling van persoonlikheidsprojeksie en kommunikasievaardighede in die preekpraktyk (onder andere spraakteorie – en praktika), onder leiding van Mev Elme Bosman (Vrydag, 5 Mei). Dit sluit onder andere in: 1) Betekenisvolle spraak en oordrag 2) Kreatiewe metodes van prediking 3) Evaluering van eie optredes en ander video materiaal 4) Ontspannings – en stemoefeninge
Week 3-5: 8 Mei – 25 Mei 2006
Dinsdag-Vrydag
Tye: 8:30-13:00
-
die eksegetiese en hermeneutiese omgang met spesifieke tekste uit die OT en NT, met toepassing op samelewings – en lewensproblematieke, soos byvoorbeeld post-modernisme, armoede, moraliteit, versoening, familie en VIGS, asook geleentheidsdienste soos huwelik, begrafnis, ens. Hier handel dit oor so ‘n getrou as moontlike simulasie van die hele preekmaakproses. In samewerking met Prof Mouton, asook Drr Jonker en Punt. Besonderhede van tekste, asook die skedule van werksaamhede, is as volg:
MDIV 2006: OT&NT
OORHOOFSE TEMA: Aartsvaders en –moeders in die Bybel
Di. 8 Mei
Inleiding
| Program
08:30-11:00 Eksegeties-hermeneutiese inleiding: Die dinamika van herinterpretasie in die Bybel
11:00-11:30 Tee
11:30-13:00 Bespreking van Nürnberger se beskrywing van ‘n patriargale paradigma
Literatuur om te lees ter voorbereiding:
-
Nürnberger, K. 2002. Theology of the Biblical witness. An evolutionary approach. Münster: LIT Verlag.
|
Jonker
Mouton
Punt
Jonker
Punt
|
Wo. 9 Mei
OT: Gen 16/21
| Program
08:30-11:00 Eksegese: Gen. 16:1-16 & 21:8-21
11:00-11:30 Tee
11:30-13:00 Eksegese: Gen. 16:1-16 & 21:8-21 (verv.)
Literatuur oor Gen. 16 & 21
Bring asb kopieë van die volgende saam klas toe:
-
Nikaido, S (2001) "Hagar and Ishmael as literary figures: An intertextual study", Vetus Testamentum 51/2, 219-242.
-
Reiss, M (2002) "Ishmael, son of Abraham", Jewish Bible Quarterly 30/4, 253-256.
-
Rulon-Miller, N (1998) "Hagar: a woman with an attitude", in Davies, PR & Clines, DJA (edd.) The world of Genesis: persons, places, perspectives. Sheffield: Sheffield Academic Press, 60-89.
-
Shisanya, C (2001) "A reflection on the Hagar narratives in Genesis through the eyes of a Kenyan woman", in Getui, M, Holter, K & Zinkuratire, V (edd.) Interpreting the Old Testament in Africa. New York: Peter Lang, 147-151.
Radpleeg asb enige van die volgende kommentare oor die hfst:
Wenham (WBC)
Brueggemann (Interpretation)
Kraus (BK)
|
Jonker
|
Do. 10 Mei
OT: Gen 16/21
| Program
08:30-11:00 Groepsgesprek oor die "eredienspotensiaal" van Gen. 16 & 21
11:00- Selfwerksaamheid
|
Cilliers
Jonker
|
Vr. 11 Mei
OT: Jes 51
| Program
08:30-11:00 Eksegese: Jes. 51:1-8
11:00-11:30 Tee
11:30-12:30 Eksegese: Jes. 51:1-8 (verv.)
Literatuur oor Is. 51
Raadpleeg asb enige van die volgende kommentare oor die hfst:
Watts (WBC)
Koole (HCOT)
Beuken (POT)
|
Jonker
|
Ma. 14 Mei
OT: Jes 51
| Program
08:30-11:00 Groepsgesprek oor die "eredienspotensiaal" van Jes. 51
11:00- Selfwerksaamheid |
Cilliers
Jonker
|
Di. 15 Mei
OT: Ps 105
| Program
08:30-11:00 Eksegese: Ps. 105:1-45
11:00-11:30 Tee
11:30-13:00 Eksegese: Ps. 105:1-45 (verv.)
Literatuur oor Ps. 105
Bring asb kopieë van die volgende saam klas toe:
Stevens, ME (2003) "Psalm 105", Interpretation 57/2, 187-189.
Raadpleeg asb enige van die volgende kommentare oor die hfst:
Allen (WBC)
Gerstenberger (FOTL)
Terrien (Eerdmans Critical Commentary)
Kraus (BK)
|
Jonker
|
Wo. 16 Mei
OT: Ps 105
| Program
08:30-11:00 Groepsgesprek oor die "eredienspotensiaal" van Ps. 105
11:00- Selfwerksaamheid
Inlewering van exegeties-homiletiese voorstelle oor die drie OT tekste (Gen. 16/21; Jes. 51; Ps. 105)
|
Cilliers
Jonker
|
Do. 17 Mei
NT: Gal. 4
| Program
08:30-11:00 Eksegese: Gal. 4:21-5:1
11:00-11:30 Tee
11:30-12:30 Eksegese: Gal. 4:21-5:1 (verv.)
Literatuur oor Gal 4
Bring asb kopieë van die volgende saam klas toe:
Fowl, SE. 1994. Who can read Abraham’s story? Allegory and interpretive power in Galatians. JSNT 55: 77-95.
Hays, RB. 1989. Echoes of Scripture in Paul. New Haven: Yale University Press. pp 111-121; 178-192
Martyn, JL. 1990. The Covenants of Hagar and Sarah. In Faith and History: Essays in Honor of Paul W Meyer, eds. JT Carroll, CH Cosgrove and EE Johnson, 160-192. Atlanta: Scholars.
Tamez, E. 2000. Hagar and Sarah in Galatians: A case study in freedom. Word & World 20(3): 265-271.
Raadpleeg asb enige drie van die volgende kommentare oor die hfst:
Bruce (NIGTC)
Cousar (Interpretation)
Dunn (Black’s)
Bückel (Louvain)
|
Punt
|
Vr. 18 Mei
NT: Gal. 4
| Program
08:30-11:00 Groepsgesprek oor die "eredienspotensiaal" van Gal. 4
11:00- Selfwerksaamheid |
Cilliers
Punt
|
Dostları ilə paylaş: |