Inhoudsopgawe


GELOOFSONTWIKKELING & VORMING



Yüklə 471,7 Kb.
səhifə11/11
tarix04.01.2019
ölçüsü471,7 Kb.
#90488
1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11

GELOOFSONTWIKKELING & VORMING


23 – 29 Oktober 2007
Aanbieders: Dr. C H Thesnaar (koördineerder)

Dr. N W Simpson



Inhoud:

1. Uitkoms

  • Die student omskryf die proses van geloofsvorming en beskik oor ‘n teoretiese verstaan van hoe die verskillende vormende prosesse van geloof gefasiliteer moet word.

  • Die student kan die agente van geloofsvorming identifiseer en versterk

  • Die student beskik oor die nodige insig om kategese as geloofsvormende proses te benut.




  1. Programinhoud

  • Proses van geloofsvorming

  • Metodiek van geloofsvorming

  • Agente van geloofsvorming

  • Teorieë van geloofsontwikkeling

  • Die benutting van die kategese as geloofsvormende proses

  • Die beginsels van vernuwing


3. Program

Dinsdag 23 Oktober tot Maandag 29 Oktober: 08h30 - 13h00

Dr NW Simpson: Geloofsontwikkeling en vorming
4. Voorgeskrewe literatuur / uitdeelstukke

A. Koop

Crothe, R. (ed) 1997. Lifelong Learning. A guide to adult education. Augsburg: Minneapolis.



B. Leser

Prins, J.M.G. 1993. Vertrekpunte en riglyne vir vernuwing van die kategese. NGTT 34(1), 81-93.

Prins, J.M.G. 1991. Kategese en geloofsoordrag deur sosialisering. NGTT 32(2), 250-259.

Stonehouse, C. 2001. Knowing God in Childhood: A Study of Godly Play and the spirituality of children. In Christian Educational Journal, 05/02.

Seleksie uit bronne van aanbevole literatuur.
C. Aanbevole literatuur
Simpson, N.W. 1999. Traditioning and Reinterpretation. Universiteit Stellenbosch: DTh verhandeling – ongepubliseerd.

Groome, T.H. 1999. Christian Religious Education. (Die boek word ook vir die Lisensiaat in Teologie benodig).

Berryman, J.W. 1991. Godly Play: A Way of Religious Education. San Francisco: Harper San Francisco.

Collins, K.J. 2000. Exploring Christian Spirituality: An Ecumenical Reader. Grand Rapids: Baker.

Fowler, J.W. 1991. Weaving the New Creation: Stages of faith and the public church. New York: Harper Collins.

Hay, D. & Nye, R. 1998. The Spirit of the child. London: Fount.


5. Evaluering
U word geassesseer na aanleiding van klasdeelname en opdragte.


MORAL FORMATION IN AND THROUGH THE CHURCH


30 OCTOBER – 05 NOVEMBER 2006

Dr. C H Thesnaar(co-ordinator)

Prof. NN Koopman

Ds E Bernardo

Outcome


  • Students explain the process of moral formation.

  • Students understand the different modes of moral formation.

  • Students identify the potential for moral formation in the congregational practices, for example, worship services, Bible reading, baptism, Eucharist and prayer.

  • Students discern the direct ways in which the church in her different forms can contribute to the moral transformation of society.

  • Students are informed as to the nature and influence of other agents of moral formation than the church, for example the modern media (television, art, music, films, etc.) and sport.


Program content


  • Process of moral formation

  • Different modes of moral formation

  • Moral formation in congregational practices

  • The church’s contribution to the moral transformation of society

  • Agents of moral formation


Program
Tuesday 30 Oct – Monday 5 November 08h30 - 13h00

Rev. E Bernardo on: Moral formation within the South African context.

Friday 3rd – Monday 6th November 08h30 - 13h00

Prof NN Koopman on: Helping teenagers grow morally.


Prescribed literature / handouts
Buy

None


Reader

Schulman, M. & Mekler, E. 1985. Bringing up a moral child. Reading: Wesley Publishing Co.



  • Chapter 1 (p 3-18)

Shelton, C.M. 1989. Morality and the adolescent. New York: Crossroad.

  • Chapter 2 (p 32-58)

Nelson, S.E. 1992. Helping teenagers grow morally. Louisville: Westminister.

  • Chapter 6 + 7 (p59-82).

Prescribed material

Van der Ven, J.A. 1996/7/8. The formation of the moral self.

Koopman, N. & Vosloo, R. 2002. Die ligtheid van die lig. Morele oriëntasie in ’n postmoderne tyd.

Recommended reading

Mudge, L. 1998. The church as moral community.

Media ethics, Studies in Christian ethics volume 13, number 1, 2000.

Evaluation

You will be assesed on your participating within the classes as well as by means of an assignment.



VOORKOMINGSPASTORAAT: HUWELIKS- EN GESINSBEDIENING

6 - 12 November

Prof DJ Louw
HUWELIKSBEDIENING


  1. Doelwit

‘n Verstaan van die huwelik, die eiesoortigheid van huweliksdinamika/interaksie en konflikareas teen de agtergrond van ‘n teologie vir huweliksbediening. Die program wil studente help om hul gespreksvaardighede toe te spits binne die eiesoortige eise van huwelikspastoraat, huweliksverryking, huweliksgroei en die voorkoming van egskeiding.


  1. Inhoud

Die volwasse huwelik binne die raamwerk van ‘n teologie vir huweliksbediening en die bediening van die versoening aan egpare: Wanneer ontstaan ‘n huwelik?

Spanningsareas en konflikgenererende faktore: Wanneer raak ‘n huwelik siek?

Die vraagstuk van egskeiding en egskeidingspastoraat.

Die eiesoortigheid van huweliksliefde en die verband met seksualiteit.

Huweliksterapie, huwelikskommunikasie, huweliksverryking en huweliksgroei.


  1. Uitkoms

Basiese vaardighede in die hantering van huwelikskonflik met die oog op groei, verandering en heling. Die kandidaat behoort insig te hê in ‘n praktykmodel wat toegepas kan word op beide huweliksverryking en huweliksvoorbereiding.


  1. Program


Di. 6 November 08:30 – 12:50


Wo. 7 November 08:30 – 12:50

  • Teologie vir huwelikspastoraat

  • Versoening in die huwelik

  • Huweliksliefde en seksualiteit

  • Huwelikskommunikasie

  • Egskeidingspastoraat


Do. 9 November 08:30 – 10:00

  • Huweliksverryking

  • Gesinsbediening (teologie)


Vr. 9 November 10:00 – 12: 50

  • Genogram (klasbespreking)

  • Gesinsbedieningsmodel


Ma. 12 November 08:30 – 12:50

TAAK
Stel ‘n genogram saam van jou eie familie met die oog op ‘n groepsbespreking.
Gaan doen met ‘n egpaar (langer as 3 jaar getroud) en ‘n gesin (kinders ouer as 6) die posisiemodel van Louw en skryf oor elke sessie ‘n praktykevaluering van die model (Die teologie van die model; die teoretiese raamwerk; die reaksie van die persone; die evaluering oor bruikbaarheid). 1 ½ spasiëring, 5 bladsye



GESINSBEDIENING
Doelwit

Om studente insig te gee in die verband tussen die funksionering van gesinne (gesinsdinamika) en God se bedoeling met die gesin (teologie van die gesin). Die ontwikkeling van ‘n praktykmodel wat pastorale hulpverleners in staat sal stel om gesinsproblematiek te identifiseer en ouers te begelei tot sinvolle en toepaslike ouerskap. Om ‘n bedieningsmodel daar te stel wat op voorkoming ingestel is.


Inhoud

‘n Teologiese raamwerk vir gesinspastoraat. Wat is ‘n gesin?

Die kern van gesinsproblematiek. Wanneer raak ‘n gesin siek?

Gesinskommunikasie en krisishantering.

Gesinsbediening binne gemeenteverband: Hoe? Wat van huisbesoek?

Gesinsterapie.


Uitkoms

‘n Praktykmodel wat kandidate in staat sal stel om gesinsbediening deel te maak van ‘n pastorale strategie met die oog op voorkoming en verryking.


Program

(Sien onder huwelik)




48 UUR OOPBOEKEKSAMEN OOR ‘n GEVALLESTUDIE:

14 - 16 NOV 2007

ONTMOETING VAN DOSENTE

STUDENTE & MENTORS

VIR 2008 LISENSIAAT PROGRAM

18 NOVEMBER 2007



Yüklə 471,7 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin