Inhoudsopgawe


Meta-uitkomste / Meta-outcomes



Yüklə 471,7 Kb.
səhifə5/11
tarix04.01.2019
ölçüsü471,7 Kb.
#90488
1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11

Meta-uitkomste / Meta-outcomes


Die bevordering van menswaardigheid en samelewingskwessies wat verweef is met die vraagstuk van etiek en humaniteit / Enhancing human dignity and societal upliftment.

INHOUD / CONTENT


Teorie en vaardigheids-inoefening van Strategiese Beplanning;/ theory and skills of strategic planning;

Teorie en vaardigheidsinoefening van Gemeente / gemeenskap analises / Theory and skills of congregational and community analysis.



AANBIEDING / PRESENTATION


Aansluiting by eerste blok / Connection with first module (15-19 Jan 2007): In terme van "Doing missional theology in Africa”, gaan hierdie kursus in detail in op Hoofstukke. / This module concentrates on::

Theology is about being involved in a vocationally based, crititcal and constructive interpretation of the present reality;

Theology is about being a sign (VISION)…

Theology is about obediently participating in transformative ACTION….
Aansluiting by leierskapblok t.o.v. / It also has a connection with Armour en Browing se "System-sensitive leadership". Klasbespreking oor die relevansie daarvan vir leierskap en analises / the discussions of analyses will attend to this.

Strategiese beplanningsoefening Ons sal die oefening in groepe in die klas doen / A strategic planning exercise will be done in the class.

Gemeente / gemeenskap-analise: Die teorie sal in die klas oorsigtelik gedoen word. Studente sal daarna praktiese opdragte kry om te gaan doen / The theory of doing congregational and community analyses will be discussed in class and applied to case studies.

AANBIEDING / PRESENTATION


Dins 17 Apr 08:30: Definisie van Teologie (aansluiting by eerste blokkursus van die jaar). Gemeente-analises: oorsig en werkopdrag verduidelik.
Definition of Theology (linking this work with the work done in the first module). Congregational analysis: overview and assignment.

Woens 18 Apr 08:30: Bybelstudie oor die beginsels van Gemeente-analise uit Nehemia. Oorsig oor Strategiese Beplanning: die teorie. Begin met ‘n praktyksessie. Verdeel klas in groepe. Kry ‘n konteks en opdrag.


Bible study on the principles of congregational-analysis from Nehemia. Overview on the theory of Strategic planning. Start with a practical assignment in strategic planning. Divide in groups, get a specific context and problem to address.

Don 19 Apr 08:30: Vervolg die strategiese beplanning oefening en gee ‘n opsomming in vir evaluering as die proses deurloop is. Continue the strategic planning exercise and write a report on the process at its completion.


VOORGESKREWE WERK / Prescribed work:

Hendriks, HJ. 2005. Studying congregations in Africa. Wellington: Lux Verbi-BM (At secretary for R100).


Gemeente-analise opdrag / Congregational analysis assignment

Lees die gemeente-analise wat jy ontvang het en lewer ‘n kritiese verslag daaroor. Die verslae verskil van mekaar. Na jy dit gelees het kan jy aantoon wat jy as positief en goed ervaar het asook wat jy kritiek teen het of anders sou gedoen het.

Die basis van jou kritiese bespreking is die navorsingsontwerp gegewens in Hfst 9 en die analises (hoofstukke 4-7). Sou jy dieselfde analises gedoen het of sou jy ‘n ander een verkies het? Kontroleer die werkstuk se analise met die betrokke hoofstuk in Studying Congregations en oordeel of dit volledig genoeg gedoen is.

Waar sou jy die betrokke gemeente plaas in terme van die sisteemteorie en in terme van die transformasie teorie van Roxburgh?



Read the congregational analysis you received and write a critical report about it. The different mini-theses differ from one another. Evaluate what is positive and negative. If necessary say whether you would have done it differently.

As basis of your analysis use the chapter on research design Studying Congregations (Chapter 9) as well as the chapters on the different ways of analising a congregations (Chapters 4-8). Check whether the analysis of the mini-thesis is adequate if compared to the book.

Which systems are present in the congregations and in what phase does it finds itself according to Roxburgh’s transformation stages?
EKSAMINERING / ASSESSMENT:

Handig u werkstuk op Maan 23 April in by sekretatesse (kamer 2012). Dit sal saam met die ander klasopdragte van die week (die STB oefening en die Gemeente / Gemeenskap-analises) vir u punt sal tel. / An assignment need to be handed on on April 23 at secretary (room 2012).


H Jurgens Hendriks, tel 8083260, hjh@sun.ac.za


MDIV in KERKLIKE BEDIENINGE 2006

PT 514: DIE EREDIENS


24 April – 4 June 2007
KREDIETE: 12 krediete word eweredig tussen OT, NT, en PT verdeel, d. w. s. 4 elk.

VERANTWOORDELIKE DOSENTE: Cilliers, Jonker, Bosman, Mouton, Smit, Louw,

Punt, Koopman, Mev E Bosman



BESOEKERS: Dr Johan van der Merwe, Dr Cas Wepener, Ds Jaco Coetsee,

Ds Marie Britz, Rev David Hunter



1. RASIONAAL

Die (interdissiplinêre) ontwikkeling van kommunikasievaardighede wat toegespits is op prediking binne die raamwerk van die erediens en die liturgie asook algemene bedieningsvaardighede.



2. DOELSTELLINGS


In die lig van bogenoemde rasionaal word studente begelei om insig te verkry in:

  • die wesenlike elemente van die erediens, asook verantwoorde beginsels vir liturgiese vernuwing

  • die verband tussen estetika en liturgie. In samewerking met Prof Louw, Dr Punt en Dr Wepener

  • die basiese konstituente van die preekmaakproses, met toespitsing op die eksegetiese, dogmatiese en etiese potensiaal en ontginning van die Bybelse teks vir die strukturering van die preek én erediens. In samewerking met Prof Dirkie Smit, Prof Hendrik Bosman en Prof Nico Koopman

  • die rol van kreatitiwiteit in die preekmaakproses

  • die eksegetiese en hermeneutiese omgang met spesifieke tekste uit die OT en NT, met toepassing op samelewings – en lewensproblematieke, soos byvoorbeeld post-modernisme, armoede, moraliteit, versoening, familie en VIGS, asook geleentheidsdienste soos huwelik, begrafnis, ens. Hier handel dit oor so ‘n getrou as moontlike simulasie van die hele preekmaak-proses. In samewerking met Prof Mouton, asook Drr Jonker en Punt.

  • die praktiese werkswyse van ‘n aantal predikante: preekforum oor metodiek, uitdagings, frustrasies en wenke met betrekking tot die preekmaak-proses. In samewerking met Dr Johan van der Merwe, Ds Jaco Coetsee, Ds Marie Britz en Rev David Hunter

  • die uiteindelike lewering van ‘n preek van die student se keuse in klasverband, met homiletiese en spraakkundige begeleiding. In samewerking met alle betrokke dosente, en Mev E Bosman.




Yüklə 471,7 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin