Die Wêreld Waarin ons Leef



Yüklə 493,57 Kb.
səhifə16/86
tarix07.01.2022
ölçüsü493,57 Kb.
#90885
1   ...   12   13   14   15   16   17   18   19   ...   86

Tradisionele gelowe 2.7


In 1960 het België halsoorkop onafhanklikheid gegee aan die land wat nie daarvoor voorbereid was nie en dit het tot 8 jaar van bloedige burgeroorloë gelei. ‘n Staatsgreep in 1965 het General Mobuto Seseko aan bewind gebring en hy het vir 30 jaar as ‘n diktator regeer. Hy het homself en dié rondom hom skaamteloos verryk, met die stilswyende instemming van die Westerse nasies in ruil vir sy ondersteuning gedurende die Koue Orlog. Met die ineenstorting in kommunisme het druk in die land toegeneem vir demokrasie en hervorming, maar Mobuto het alle pogings om hom uit die kussings te lig oorleef.




Teen 1993 val die land in chaos en het Laurent Kabila in 1997 die land oorgeneem en die naam verander na die DRK. Hyself het opposisiepartye verban, die pers gemuilband, en niks omtrent die land se ontsettende armoede gedoen nie. Binne ‘n jaar na sy oorname was die land weer in die greep van ‘n burgeroorlog.




Vroeg in 1998 het anti-Kabila rebelle vanuit Uganda en Rwanda die Kongo binnegeval en begin dryf na die hoofstand Kinshasa. Angolese en Zimbabwiese soldate het tot die stryd toegetree en die aanmars gestuit. Die land is steeds in ‘n bloedige stryd gewikkel.


Yüklə 493,57 Kb.

Dostları ilə paylaş:
1   ...   12   13   14   15   16   17   18   19   ...   86




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©muhaz.org 2024
rəhbərliyinə müraciət

gir | qeydiyyatdan keç
    Ana səhifə


yükləyin